EK
Elsje K
1 reviews | Active since Nov 2021
19 Dec 2025, 09:18
Puik, puik diens!
Ek is baie tevrede en gemaklik met Afriskuld wat my finansies vir my soveel ligter gemaak het. Byron is puik en het elke vraag met eerlikheid beantwoord en seker gemaak dat ek gemaklik is met alles voor ons voort gegaan het. Hy is vriendelik en het seker gemaak dat ek alles weet voor ek n besluit kon maak. Puik diens is baie skaars deesdae, maar julle het my weer hoop gegee!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
19 Dec 2025, 09:38Hi Elsje
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly Byron en die span het jou mooi gehelp om die finansiële las ligter te maak. Ons deel dit graag met die span.
Geseënde Feestyd,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply19 Dec 2025, 09:38
Official
Hi Elsje