FW
Felix W
1 reviews | Active since Oct 2025
02 Oct 2025, 09:28
Puik en professionele diens Afriskuld
Baie dankie aan Marushka van Afriskuld, van dag 1 af het sy my gemaklik laat voel, om als met haar te deel Sy het elke dag via wahtsapp of epos met my in ****ak gewees en die proses stap vir stap verduidelik Ek is nog nuut in hierdie Debtreview besigheid maar met Afriskuld glo ek kan dit net beter gaan vir my en my familie Dankie Marushka en Afriskuld vir jul ondersteuning
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
02 Oct 2025, 09:38Hi Felix
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly Marushka en die span het jou mooi gehelp. Ons deel dit graag met die span.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly Marushka en die span het jou mooi gehelp. Ons deel dit graag met die span.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Afriskuld's reply02 Oct 2025, 09:38
Official
Hi Felix