ZZ
Zonika Z

1 reviews | Active since Aug 2024

17 Aug 2024, 18:01

Puik diens van Marli Nagel!

Fantastiese ervaring en die beste hulp ontvang. Elke vragie was beantwoord en onsekerhede uitgeklaar voor enige verdere stappe geneem was. Marli Nagel is werklik die grootste aanwins vir Afriskuld.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply18 Aug 2024, 08:05
Official
Hi Zonika,

Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is bly jy het fantastiese diens ontvang van Marli en die span.

Ons hoop jy het n mooi naweek verder.

Vriendelike Groete,
Afriskuld Span