WC
Willem C

1 reviews | Active since Feb 2016

15 Sept 2026, 11:53

Puik Diens Mischa

Van die begin tot die einde van die proses om aan te sluit was puik en vinnig gewees. Wel gedaan Mischa. Jy is n ware ster vir Afriskuld

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply15 Sept 2026, 11:55
Official
Hi, Willem  Baie dankie vir die 5-ster resensie en vir u positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor dat Mischa u so goed kon help. Ons sal met graagte u mooi woorde met haar deel. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span

Best regards,