CN
Chantelle N

1 reviews | Active since Feb 2021

03 Sept 2026, 14:21

Puik diens

Ek was deur Stephan gehelp en as ek hom 12 uit 10 sterre kon gee, het ek!! Hy het my gemaklik laat voel om met hom te gesels, my gehelp deur die hele proses en dit so maklik as moontlik gemaak!! Baie dankie Stephan!!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply03 Sept 2026, 14:25
Official
Hi, Chantelle

Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer die terugvoer opreg en deel dit graag met Stephan.

Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span.