AR
Anandi R

1 reviews | Active since Feb 2015

28 Apr 2026, 19:13

Puik diens! Dankie Afriskuld!

As ek n miljoen sterre vir julle kon gee, sou ek!!! Afriskuld julle is fantasties! Ek het die beste en vriendelikste hulp van Zachary af gekry. Binne n dag was al my probleme iets van die verlede. Zachary, jy is amazing. Dankie dat jy my so vinnig en vriendelik gehelp het van begin tot einde. Jy het my van die begin af gerusgestel en met alles gehelp. Te danke aan jou kan ek nou weer met n geruste hart slaap, sonder bekommernisse! Ek het nooit gedink die proses gaan so vinnig en maklik wees nie! Woorde kannie beskryf hoe dankbaar ek is nie. Ek beveel Afriskuld vir almal aan, julle sal nie spyt wees nie! Weereens baie dankie Zachary en Afriskuld vir puik diens.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply28 Apr 2026, 19:31
Official
Baie, baie dankie vir die 5-ster resensie, Anandi. Ons is bly om te hoor dat Zachary jou so mooi gehelp het. Uitnemende kliëntediens is waarna ons streef en ons deel graag jou terugvoer met hom en die res van die span. 

Dankie dat jy ons vertrou en ook aanbeveel. 
Vriendelike Groete,AfriSkuld Span