SB
Samantha-Jay Beeslaar
1 reviews | Active since Jun 2019
10 Jun 2026, 14:25
Puik Diens
Ek wil graag vir Emma van Afriskuld baie aanbeveel. Sy het uitstekende diens gelewer en was deurentyd ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Haar professionele houding, vinnige terugvoer en bereidwilligheid om te help het die hele ervaring aangenaam gemaak.
Baie dankie, Emma, vir jou puik diens! Ek sal beslis weer van Afriskuld se dienste gebruik maak en sal julle met vertroue aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
10 Jun 2026, 15:09Hi, Samantha-Jay
Baie dankie vir die 5-ster resensie en positiewe terugvoer rakende jou ervaring met Emma en AfriSkuld. Ons deel graag jou kommentaar met haar en die res van die span.
Ons streef na uitnemende kliëntediens en is bly om te hoor dat hierdie jou ervaring was.
Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span.

Afriskuld's reply10 Jun 2026, 15:09
Official
Hi, Samantha-Jay