A
Andre

1 reviews | Active since Jul 2023

13 Nov 2025, 09:05

Puik diens Afriskuld

Goeie,vriedelike, profesionele en puik diens.Hannes het my ge****ak en die hele proses vir my verduidelik.Hy het binne n paar minute vir my n kwotasie gegee.Dit word in jou taal gedoen en is verstaanbaar.Ek stel Afriskuld voor om hulle diens te gebruik en sien uit om die pad saam julle te stap.Nogmaals baie dankie Hannes.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply13 Nov 2025, 09:07
Official
Goeie dag Andre

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Hannes en die span het jou mooi gehelp met puik diens. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span