LS
Lodette S

1 reviews | Active since Feb 2024

26 Feb 2024, 07:46

Puik Diens

Werner, is flink en vinnig en sy diens is uitstekend. Baie dankie vir jou vinnige diens en vriendelikheid dit het die proses vergemaklik. Jy gaan beslis nog ver kom in die lewe.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply26 Feb 2024, 08:22
Official
Goeiedag Lodette,

Baie dankie vir ons 5-ster resensie. Ons is dankbaar vir u terugvoer en is bly om te sien dat u 'n positiewe ervaring het met Werner en ons span.

Groete
AfriSkuld