SS
Sheldon S
1 reviews | Active since May 2012
14 Jan 2025, 07:33
Puik Diens!!!
Ek wil graag my dank uitspreek aan Ethan vir sy uitstekende diens. Sy professionele benadering en die spoedige proses word opreg waardeer. Ek sal hul diens beslis aanbeveel!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
14 Jan 2025, 08:12Hi Sheldon,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u positiewe terugvoer op ons platform te skryf.
Ons gaan verseker die mooi boodskap met Ethan en die span deel.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply14 Jan 2025, 08:12
Official
Hi Sheldon,