VR
Vicky R
1 reviews | Active since Mar 2026
13 Mar 2026, 10:13
Puik Diens
Ek wil net baie baie Dankie se Vir Chanté. Chante baie Dankie vir die wonderlike diens . Spoedige vinnage diens .
Julle is tops !! Ek is baie tevrede 🤗👍🏻
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
13 Mar 2026, 10:15Baie dankie vir jou wonderlike 5-ster resensie, Vicky!
Ons is baie bly om te hoor dat Chanté jou met vinnige en uitstekende diens kon help. Dit beteken baie vir ons om te weet jy is tevrede.Dankie dat jy AfriSkuld vertrou het.Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span

Afriskuld's reply13 Mar 2026, 10:15
Official
Baie dankie vir jou wonderlike 5-ster resensie, Vicky!