TB
Tiaan B

1 reviews | Active since Sept 2026

01 Sept 2026, 10:26

Puik Diens

Puik diens deur Afriskuld! Dylan Sandham was deurgaans professioneel en moedswillig om te help waar hy kan. Dankie Dylan - ek beveel jou sonder huiwer aan.

0
Replies (2)
Afriskuld
Afriskuld's reply01 Sept 2026, 10:28
Official
Dankie vir die fantastiese resensie, Tiaan.  Ons streef na uitnemende kliëntediens en is bly dat jou ervaring met Dylan hiermee belyn.  Dankie dat jy AfriSkuld vertrou. 
Afriskuld
Afriskuld's reply01 Sept 2026, 10:34
Official
Hi, Tiaan
Baie dankie vir jou terugvoer rakende die ervaring met Dylan. Ons deel graag met hom en die span.