SV
Sone V
1 reviews | Active since Sept 2023
15 Jan 2026, 09:00
Puik diens
Baie dankie aan Niell van Afriskuld vir sy puik diens. Alles is baie mooi en duidelik verduidelik, en die diens was vinnig en professioneel. Hy het my gemaklik laat voel in ’n situasie waarin ek vir die eerste keer was, en my gerusgestel dat ek die regte besluit neem. Selfs toe ek bekommerd was, het hy alles weer rustig en deeglik aan my verduidelik. Ek kan hom en Afriskuld beslis aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
15 Jan 2026, 09:20Hi Sone
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer!Ons is baie bly om te hoor dat Niell jou met soveel geduld, en duidelikheid kon bystaan. Dit is vir ons belangrik dat kliënte gemaklik en gerus voel, veral in nuwe situasies, en ons is bly dit was jou ervaring.
Dankie dat jy AfriSkuld aanbeveel, ons waardeer jou vertroue opreg.Vriendelike groete,
Die AfriSkuld-span

Afriskuld's reply15 Jan 2026, 09:20
Official
Hi Sone