DVdw
Danielle Van der walt

1 reviews | Active since Dec 2024

02 Dec 2024, 20:21

Professioneel, vriendelik en spoedige terugvoering!

Ek wil net BAIE dankie sê aan Gerrit Huyssteen.

Hy was verskriklik vinnig met sy dienste en hy het vir my die beste moontlike pakket geoffer. Hy het my tot op WhatsApp ge****ak vir beter kommunikasie - nou dis wat ek noem “going the extra mile”!

Die hele span was so ver verskriklik professioneel en baie vriendelik.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply02 Dec 2024, 20:50
Official
Hi Danielle,

Baie dankie dat u die positiewe terugvoer met ons deel.

Ons gaan verseker die mooi boodskap aan Gerrit en die span oordra.

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span