DS
Dehan S

1 reviews | Active since Jun 2011

21 Aug 2025, 08:47

Professional and friendly service - In Afrikaans!

Baie dankie aan die span by AfriSkuld / FinFix vir die deeglike verduideliking van die debt review proses - Die manier wat hulle met jou praat laat jou regtig voel dat hulle daar is om jou te help, en hulle sit geen onnodige druk op jou nie want hulle weet jy's heel moontlik klaar opgestres oor geld en skuld. Ek het opgeteken vir die proses, een stappie nader aan skuld-vry wees, en sover is die kommunikasie en diens absoluut puik.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply21 Aug 2025, 09:23
Official
Hi Dehan 

Dankie vir jou 5 ster resensie. Ons is bly jy het n goeie ervaring en die kommunikasie en diens is puik. Ons deel jou boodskap met die span. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span