cS
chantene S

1 reviews | Active since Oct 2021

19 Aug 2026, 09:38

Pieter Venter is 'n absolute aanwins vir AfriSkuld!

Pieter was 'n absolute ster! Ek is so bly dat ek deur hom gewerk het, hy was professioneel en het al my vrae met sekerheid geantwoord. AfriSkuld julle het 'n uitstekende mens wat vir julle werk. Pieter het my nie 1 oomblik laat twyfel of ek die regte besluit maak nie. PIETER JOU DIENS IS TOPS!!!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply19 Aug 2026, 09:40
Official
Hi, Chantene 

Baie dankie vir jou resensie rakende jou ervaring met AfriSkuld en spesifiek met Pieter. 
Ons deel graag met hom en die res van die span. 

Dankie vir jou vertroue in ons. 

AfriSkuld Groete.