TE
Tayla E

1 reviews | Active since Sept 2026

03 Sept 2026, 17:48

Pieter

Pieter is fantasties in wat hy doen, hy verduidelik die hele proses deeglik en verduidelik tot jy ten volle verstaan

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply03 Sept 2026, 18:09
Official
Dankie vir die 5 sterre, Tayla!
Ons waardeer die terugvoer en deel graag met Pieter.