RW
Ruan W
1 reviews | Active since Nov 2024
01 Nov 2024, 08:51
PATETIES... bly weg!
Maklik een van die swakste dienste wat ek al in my lewe ervaar het. Afriskuld / Finfix hou n vet wortel voor jou neus en dra nie jou belange op hart. Hulle maak meer skade as wat hulle jou probeer kamstig help. Ek sal hulle aan niemaand aanbeveel. Hulle waardes is skokkend. BLY WEG.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Afriskuld's replyOfficial
01 Nov 2024, 08:53Hi Ruan,
Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons neem hierdie klagtes ernstig op. Ons sal ondersoek instel en jou terugvoer gee.
Vriendelike Groete,AfriSkuld Span

Best regards,
Afriskuld's reply01 Nov 2024, 08:53
Official
Hi Ruan,
Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons neem hierdie klagtes ernstig op. Ons sal ondersoek instel en jou terugvoer gee.
Vriendelike Groete,AfriSkuld Span
Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons neem hierdie klagtes ernstig op. Ons sal ondersoek instel en jou terugvoer gee.
Vriendelike Groete,AfriSkuld Span
Best regards,
Afriskuld's replyOfficial
06 Nov 2024, 17:28Hi Ruan,
Baie dankie dat u ons op hoogte gehou het van u ervaring.
Ons kantoor het intussen met jou gesels en bevestig dat daar geen addisionele regskoste is nie, en het verduidelik hoe die proses met ons prokureurs en die hofaanvraag werk.
Ons waardeer u geduld en is bly om te hoor dat u nou tevrede is met die verduidelikings en oplossing.
Laat weet gerus indien u enige verdere vrae het. Ons is hier om te help en waardeer die geleentheid om die saak met u reg te stel.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply06 Nov 2024, 17:28