DM
Dawie M

1 reviews | Active since Apr 2024

11 Apr 2024, 19:39

ons het vinnig hulp ...

ons het vinnig hulp gekry en Afriskuld het buitengewone hulp en raad verskaf.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply12 Apr 2024, 07:55
Official
Hi Dawie,

Dankie vir die mooi resensie! Ons is bly jy het goeie diens ontvang van ons span.

Ons hoop u het n mooi naweek verder.

Vriendelike Groete,
Afriskuld Span

Best regards,