BCWc
Bernardus Cornelia Wessels cornelia.wessels.cw

1 reviews | Active since Dec 2023

12 Dec 2023, 13:34

Ons het by een van my man se medewerker van Afriskuld gehoor

Ons het by een van my man se medewerker van Afriskuld gehoor. Eers het ons getwyfel, want dit is nie iets wat ons gedink het ooit met ons sal gebeur nie. Die oomblik toe ek Afriskuld s***el en 'n boodskap los het dit vir my gevoel 'n berg is van my skouers af. Die volgende dag het ek 'n oproep ontvang van Michelle een van julle sterre! Die vriendelike stem het my sommer moed gegee.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply12 Dec 2023, 13:36
Official
 Goeiedag Cornelia,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons die lieflike resensie te skryf. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring het met Michelle en ons span.

Ons wens vir u 'n mooi feesseisoen.


AfriSkuld Span