CL
Charl L
1 reviews | Active since Mar 2015
04 Mar 2026, 20:47
Ongelooflike goeie diens
Baie dankie Chloë de Lange! Jy is uiters professioneel en het my so mooi gehelp. Chloë het alles stap vir stap, so mooi verduidelik, met flink en vinnige terugvoer. AfriSkuld se mense is fantasies, empatiek en net die beste. Weereens dankie, ek kon nie 'n beter besluit gemaak het nie. Saam met hulle wil ek die pad stap.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
05 Mar 2026, 06:58Baie dankie vir jou wonderlike 5-ster resensie, Charl! Ons is baie bly om te hoor dat Chloë jou met professionele, empatiese en duidelike diens kon help. Dit beteken baie vir ons om te weet dat jy so positief oor jou ervaring voel. Dankie dat jy AfriSkuld vertrou, ons sien uit daarna om die pad saam met jou te stap. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
Afriskuld's reply05 Mar 2026, 06:58
Official
Baie dankie vir jou wonderlike 5-ster resensie, Charl! Ons is baie bly om te hoor dat Chloë jou met professionele, empatiese en duidelike diens kon help. Dit beteken baie vir ons om te weet dat jy so positief oor jou ervaring voel. Dankie dat jy AfriSkuld vertrou, ons sien uit daarna om die pad saam met jou te stap. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
