fN
franciska N
1 reviews | Active since Nov 2012
07 Nov 2026, 17:46
Ongelooflike Diens
Afriskuld is ongelooflik behulpsaam,vriendelik en altyd daar, hulle het op die regte tyd op my pad gekom,my gehelp deur n baie moeilike tyd.. Dankie Here vir wonderlike mense wat U op my pad gestuur het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)