MVDM
Marinus Van Der Merwe

1 reviews | Active since Nov 2021

13 Nov 2024, 18:15

Ondersteuning wanneer jy dit nidig het

Baie dankie Gernari en span. Dit is moeilike stap om te vat, maar julle het ons deur die proses gehelp stap vir stap. Dankie vir al die hulp en ondersteuning. Ons het nou nie meer nodig om slape lose nagte te hê nie

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply13 Nov 2024, 18:21
Official
Hi Marinus,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!

Ons gaan beslis die resensie met Gernari deel.

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span