SB
Steven B

1 reviews | Active since May 2026

22 May 2026, 15:19

#nuwe begin

Matthew Dankie vir jou. Daar is nie eers woorde wat sal help om te watse goeie diens ek gekry het nie. Sal dit vir enige iemand voor stell. Diens is ongelooflik goed en die terug voer is soos in dadelik.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply22 May 2026, 15:24
Official
Hi, Steven

Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor jou ervaring met AfriSkuld en ook spesifiek rakende die diens vanaf Matthew. 

Ons waardeer die aanbeveling. 

AfriSkuld groete.