RP
Renee' Potgieter

1 reviews | Active since Sept 2026

15 Sept 2026, 14:57

'n Ysterspan, goud werd!

Wonderlike inisiatief! Mense is flink en baie bekwaam. Alex de Villiers het my gehelp en dis werklik net 'n fees om met iemand te werk wat jou maak voel dat jy in goeie en veilige hande is. En die feit dat die diens nog gelewer word deur 'n mede Afrikaner in ons moedertaal is net 'n bonus tienduisend! Baie dankie, julle.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply15 Sept 2026, 15:01
Official
Hi, Renee Baie dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel.  Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Ons waardeer u vriendelike woorde en ondersteuning. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span