1 reviews | Active since Dec 2025
Hello Peter ek wil graag dankie se vir die uitstekende diens wat ek by afgridkuld ontvang het.van die eerste dag af was hulle span Baie vriendelik,professioneel en regtig bereid om my te help,hulle het alles duidelik en vriendelik verduidelik an my en seker gemaak ek verstaan ,wat my die Meester beindruk het is hoe vinnig hulle vir my die terugvoering gegee het en dat hulle my soos n mens behandel het dankie dat hulle my kan gehelp het om weer hoop te kan he vir my finansies
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.