LvdM
Lynette van der Merwe

1 reviews | Active since Dec 2020

31 May 2024, 18:06

Micaela McMaster Afriskuld

Graag wil ek net vir Micaela van Afriskuld baie dankie sê vir haar vriendelike en flinke diens. Ons moes noodgedwonge onder skuldberading gaan, a.g.v persoonlike redes, en sy het ons baie mooi gehelp, en ons die hele proses baie mooi verduidelik. Van hier af kan dinge net beter gaan. Afriskuld julle is tops.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply03 Jun 2024, 09:13
Official
Hi Lynette,

Dankie vir die prag resiensie! Ons is bly jy het vriendelike en flinke diens ontvang van Micaela en die span.

Ons hoop jy het n mooi week verder.

Vriendelike Groete,
Afriskuld Span

Best regards,