RM
Riekie M

1 reviews | Active since Mar 2025

27 Jan 2026, 10:52

Mevr Riekie Bouwer

Een van die beste firmas wat ek nog mee gewerk het Dankie Byron vir jou puik diens , dankie dat jy elke keer oplossings gegee het vir my vrae. Dit was n hartseer tyd om dit te doen , maar julle staan my 100% by Dankie ook vir Marushka span leier vir jou sagte oor en hantering Ek sal julle 110% aanbeveel Groete Riekie Bouwer

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply27 Jan 2026, 12:51
Official
Baie dankie vir jou pragtige 5-ster resensie, Mev Riekie!
Ons waardeer jou mooi woorde opreg. Ons is baie bly om te hoor dat Byron jou met puik diens kon bystaan en elke keer oplossings vir jou vrae kon gee.
Dankie ook vir die spesiale erkenning aan Marushka as spanleier
Ons is dankbaar dat sy vir jou kon ondersteun in ’n moeilike tyd.
 Dankie dat jy AfriSkuld vertrou het en ons 110% aanbeveel.
Groete, Die AfriSkuld Span