iI
ivan I

1 reviews | Active since Aug 2024

08 Aug 2024, 15:38

Merinda Taljaard is effektief, vriendelik, deeglik, geduldig en reageer vinnig en volledig op navrae en korrespondensie

Merinda Taljaard is effektief, vriendelik, deeglik, geduldig en reageer vinnig en volledig op navrae en korrespondensie. Uitstekend.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply08 Aug 2024, 16:13
Official
Hi Ivan,

Dankie vir die mooi resensie! Ons is baie bly u het effektiewe, vriendelike, deeglike en geduldige diens ontvang van Merinda en die span.

Ons hoop u het n mooi week verder.

Vriendelike Groete,
Afriskuld Span