HH
Helmuth H
1 reviews | Active since May 2022
25 Jun 2024, 15:04
Merind Taljaard van Afriskuld is 'n ster! Sy het van begin tot einde my so goed gehelp met absoluut geen twyfel of verwarring nie
Merind Taljaard van Afriskuld is 'n ster! Sy het van begin tot einde my so goed gehelp met absoluut geen twyfel of verwarring nie. Ek sal Afriskuld vir enigeen in die diepkant van skuld aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
25 Jun 2024, 15:48Hi Helmuth,
Dankie vir die prag resensie! Ons is bly jy het mooi diens ontvang van Merinda en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Dankie vir die prag resensie! Ons is bly jy het mooi diens ontvang van Merinda en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Afriskuld's reply25 Jun 2024, 15:48
Official
Hi Helmuth,