BE
Bianca E

1 reviews | Active since Mar 2024

26 Mar 2024, 18:04

Melissa Groenewald van Afriskuld het my so mooi gehelp

Melissa Groenewald van Afriskuld het my so mooi gehelp. Niks was te veel moeite nie. Puik diens. Baie dankie

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply27 Mar 2024, 07:48
Official
Hi Bianca,

Baie dankie vir die great resensie! Ons is bly jy het puik diens ontvang en was mooi gehelp deur Melissa en ons span.

Ons hoop jy het n mooi dag verder!

Groete,
Afriskuld Span