AV
Angelique V
1 reviews | Active since Mar 2024
27 Aug 2026, 12:36
Maklik & Verstaanbaar
Dian van Afriskuld het my baie gehelp met al my vrae, die proses was so maklik en in detail verduidelik aan my! Dankie Dian van Afriksuld vir jou goeie diens!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
27 Aug 2026, 13:55Hi, Angelique Baie dankie vir die 5-ster resensie en dat u Dian en die res van die span se harde werk raakgesien het. Ons sal beslis u terugvoer met hulle deel. Vriendelike groete, Die AfriSkuld Span.
Afriskuld's reply27 Aug 2026, 13:55
Official
Hi, Angelique Baie dankie vir die 5-ster resensie en dat u Dian en die res van die span se harde werk raakgesien het. Ons sal beslis u terugvoer met hulle deel. Vriendelike groete, Die AfriSkuld Span.
