KF
Katinka F

1 reviews | Active since Feb 2026

12 Feb 2026, 09:16

Life changing service

Fantastic diens. Baie behulpsaam en baie vriendelik. Alle vrae beantwoord. Sal Afriskuld enige tyd aanbeveel. Duisende dankies veral aan Anelle. Sy was n rots deur die hele proses. Dankie vir die puik diens en vriendelikheid.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply12 Feb 2026, 09:27
Official
Hi Katinka, 

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sal altyd vriendelike en behulpsame diens lewer om hierdie so maklik as moontlik te maak. Ons is bly jy het puik diens ontvang van Anelle en die res van die span. 

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span