VK
Veronique K

1 reviews | Active since Sept 2026

04 Sept 2026, 09:19

Klient

Ek sal beslis afriskuld aanbeveel vir enige iemand. Hulle my op meer as die helfte van my paaiemente laat spaar n maand. Die diens wat ek gekry het was ongelooflik vinnig en baie behulpsaam. Enige vra het hulle dadelik beantwoord en my stap vir stap deur alles gesit en my deur die hele proses gevat. Eks Al 3 maande by hulle en hulle is uitstekend nogsteeds. Baie dankie aan Afriskuld

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply04 Sept 2026, 09:40
Official
Hi, Veronique Dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel - ons waardeer die terugvoer! Vriendelike groete, Die AfriSkuld Span.