M
Marchellé

1 reviews | Active since Jan 2024

25 Jan 2024, 18:17

Kathleen het alles p...

Kathleen het alles professioneel en vriendelik hanteer en baie mooi gehelp om die proses te begin.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply26 Jan 2024, 07:53
Official
 Goeiedag Marchellé,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is bly om te hoor u het 'n positiewe ervaring gehad met Kathleen.

Ons hoop u het 'n wonderlike dag verder.

Vriendelike groete,
AfriSkuld Span