AM
Amedi M

1 reviews | Active since Mar 2026

27 Mar 2026, 12:32

JP BOSCH en KOLLEGAS

JP Bosch en Kollegas Van slapelose nagte, tot baie verligting.Ek was aanvanklik huiwerig gewees om iemand te ****ak, en wou basies opgee en laat die proses sy gang gaan met 'n mens. JP het my ge****ak en my gerus gestel dat hulle gaan (nie kan nie, maar GAAN) help. Absoluut fantastiese diens van JP Bosch en die hele span. Vriendelik, behulpsaam en doen wat hulle sê. Ek sal enige persoon wat in die situasie homself bevind, rerig aanraai om met Afriskuld te ****ak. Baie dankie vir absolute 5ster diens! Groete, Amedi

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply27 Mar 2026, 14:11
Official
Baie dankie vir jou ongelooflike 5-ster resensie, Amedi! 
 Ons waardeer jou mooi terugvoer opreg. Dit is vir ons besonders om te hoor hoe JP Bosch en sy span jou van slapelose nagte na verligting kon help en jou weer hoop gegee het.Ons is baie trots daarop dat ons doen wat ons belowe en ons kliënte met vriendelikheid en ondersteuning deur die proses help.Dankie vir jou vertroue en sterk aanbeveling — dit beteken baie vir ons.Vriendelike groeteDie AfriSkuld Span ⭐