LC
Laurene C

1 reviews | Active since Aug 2026

29 Aug 2026, 12:24

Jobseeking

Zene Dankie vir jou onbaatsugtelike vriendelikheid en gemoedrus. Nou Kan ek finansie bespaar deer net 1 bedrag maandeliks te betaal. Ook vd Groot hulp met aanbeveling en inligting Vir Werksoekende geleentheid. Jy is n yster. Laurene Coetzee

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply29 Aug 2026, 12:46
Official
Hi, Laurene 
Ons waardeer dat jy jou ervaring deel en spesifiek melding maak van die diens wat jy vanaf Zene ontvang het. 

AfriSkuld Groete. 

Best regards,