C
Chanelle
1 reviews | Active since Aug 2024
20 Aug 2026, 13:42
Ivan Swarts fantasties
My ondervinding met Ivan Swarts was fantasties. Baie behulpsaam en geduldig en het al my vrae geanwoord en my gerusgestel. Ek sien uit na die pad vorentoe saam met julle!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
20 Aug 2026, 13:45Hi, Chanelle Baie dankie vir die 5-ster resensie en dat u Ivan en die res van die span se harde werk raakgesien het. Ons sal beslis u terugvoer met hulle deel. Vriendelike groete, Die AfriSkuld Span.
Afriskuld's reply20 Aug 2026, 13:45
Official
Hi, Chanelle Baie dankie vir die 5-ster resensie en dat u Ivan en die res van die span se harde werk raakgesien het. Ons sal beslis u terugvoer met hulle deel. Vriendelike groete, Die AfriSkuld Span.
