MD
Marcha D
1 reviews | Active since Jun 2026
09 Sept 2026, 15:04
Ivan Swarts - Afriskuld
Ek wil graag my opregte waardering uitspreek vir die uitstekende diens wat ek ontvang het deur Ivan Swarts van Afriskuld. Ek het wonderlike diens ontvang, alle vrae was meer as deeglik beantwoord, en die reaksie was ongelooflik vinnig – hy het amper onmiddellik geantwoord en was deurentyd behulpsaam en professioneel.
Wat my veral opgeval het, was die ekstra moeite wat hy gedoen het om selfs ná werksure in te s***el en seker te maak dat alles reg is en dat ek okay is. Hierdie vlak van omgee en uitstekende kliëntediens is iets wat mens nie aldag kry nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
09 Sept 2026, 15:07Hi, Marcha Baie dankie vir die 5-ster resensie en vir u positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor dat Ivan u so goed kon help. Ons sal met graagte u mooi woorde met hulle deel. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
Best regards,
Afriskuld's reply09 Sept 2026, 15:07
Official
Hi, Marcha Baie dankie vir die 5-ster resensie en vir u positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor dat Ivan u so goed kon help. Ons sal met graagte u mooi woorde met hulle deel. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
Best regards,
