1 reviews | Active since Jan 2026
Omw julle ek kan nie vir julle beskryf hoe mooi Ivan Swarts van afriskuld my gehelp het vandag nie. Hierdie proses het my so bang gemaak dat ek vir weke gehuil het maar na die eerste oproep met hom het ek so so gerus gevoel die hele proses het n dag gevat en ek voel of ek weer kan asem haal. Hy hrt my gerus gestel die hele dag en konstant in ge check en geantwoord op elke boodskap van vrees/vrae/dankbaarheid. Ek sal hulle 100x aanbeveel vir enige persoon wat in die situasie is!! Baie dankie afriskuld
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.