JB
Juan B

1 reviews | Active since Mar 2025

04 Mar 2025, 20:51

Hulp

Baie dankie vir die professional service wat hulle my stap vir stap mee gehelp het. Wil net vir die person wat my gehelp het en heeltyd op gevolg het tot ek die finale besluit gemaak het bale dankie se. Ek Sal die persoon en hulle kollegas se name definitely noem na ek die ondervinding van n Paar maande ervaaring het .

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply05 Mar 2025, 10:31
Official
Hi Juan,

Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons waardeer dit opreg en sal dit met die span deel. 

Ons is so bly ons kon help!

Vriendelike Groete, 
Die AfriSkuld Span

Best regards,