Helped me so much!
Ek het baie swak diens van ’n ander skuldberadingsmaatskappy ontvang. Ek het probeer oors***el na Afriskuld, maar dit was ongelukkig te laat in my proses. Tog was Anelle Otto ongelooflik vinnig, behulpsaam en proaktief—sy het my dadelik advies gegee en selfs opgevolg om te hoor hoe dinge vorder.
Kies Afriskuld van die begin af om ’n gladde, stresvrye ervaring te verseker.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
21 Nov 2025, 11:04Hi Shaun
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat Anelle kon jou mooi help en advies gee oor die proses.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply21 Nov 2025, 11:04
Official
Hi Shaun