AB
Adan B
1 reviews | Active since Dec 2014
11 Oct 2025, 13:36
Help met my finansies.
Hannes van Afriskuld het my baie mooi by gestaan en mooi verduidelik hoe dit werk. Hy het my gehelp met al die reëlings. Hy het gereeld my op hoogte gehou hoe ver is alles aan die gang. Dankie Hannes.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
11 Oct 2025, 21:36Hi Adan
Dankie vir jou mooi resensie oor Hannes en die span wat jou so mooi gehelp het.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Dankie vir jou mooi resensie oor Hannes en die span wat jou so mooi gehelp het.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Afriskuld's reply11 Oct 2025, 21:36
Official
Hi Adan