1 reviews | Active since Apr 2022
Sedert my vrou haar werk verloor het laas jaar Desember, was ons in diep moeilikheid met skuld. My salaris was nie goed genoeg om al ons skuld te dek nie en moes vinnig plan maak. Ons het toe op Afriskuld af gekom op Facebook van alle plekke en het hulle ge****ak om te help. Binne n paar dae, was ons gehelp en als is nou in plek om ons skuld te kan begin betaal.
Baie dankie aan Nathan Fox en sy span wat ons spoedig gehelp het om dinge aan te vat.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.