JP
Jowenes P

1 reviews | Active since Dec 2025

04 Dec 2025, 20:14

Groot Dankie en wardering uit my hart!!!!

Verseker raai ek mense aan om Afriskuld te nader, spesiale dank aan Johann Kotze nie net vir die hulp nie,jy het vir iemand wat nuut is met hierdie soort van keuse, veilig laat voel en mens gemaklik gemaak. Baie dankie vir n groot besparing en Bianca(hoop dis reg gespel) baie dankie vir jou vriendelikheid ook. Ek is opreg dankbaar vir die manier waarop Johann my deur elke proses gehelp het. Afriskuld baie dankie vir gemoedsrus.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply04 Dec 2025, 21:25
Official
Hi Jowenes, 

Baie dankie vir jou mooi en spesiale resensie. Dit maak ons so bly dat Johann en die span jou kon help met vriendelike diens. Ons sal altyd daar wees om te help!

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span