AR
Andre R

1 reviews | Active since Feb 2026

12 Feb 2026, 08:18

Great diens en kommunikasie!

Uitstekende diens en kommunikasie gekry van Kyle. Geen onsekerheid en het ons gehelp om elke deel van die proses te verstaan. Ons sien uit om skuld vry te wees met Afriskuld en Kyle se hulp!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply12 Feb 2026, 09:24
Official
Hi Andre 

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly om te hoor Kyle en die span het jou mooi gehelp en kon duidelikheid vir jou gee oor die proses. Ons deel dit graag met die span. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span