RS
Rico S

1 reviews | Active since May 2015

13 Oct 2026, 09:43

Good Service

Goeie, vriendelikke en behulpsame diens. Sal beslis aanbeveel. Saint was baie goed en het ons deur die hele proses bygestaan

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply13 Oct 2026, 09:44
Official

Hi, Rico

 

Baie dankie vir die 5-ster resensie!

 

Ons waardeer dit opreg dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Dit is wonderlik om te hoor dat u tevrede was met ons diens.

 

Vriendelike groete,

Die AfriSkuld Span.