DS
Divan S

1 reviews | Active since Aug 2024

06 Mar 2026, 09:19

Goeie profesionele hulp.

Chanté verskriklik baie dankie vir jou sagmoedige hulp, ek was deurtrek met skuld, waar ek begin het om te sukkel om rekeninge te betaal en ordentlik kos kon koop en om skoolfonds te betaal, deur jou fantastiese hulp kan ek weer vir my **** asem haal en beter slaap. Weereens dankie vir jou profesionele hulp en wat beter as om dit ook in jou eie huistaal te kon doen. Baie baie dankie.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply06 Mar 2026, 10:03
Official
Baie dankie vir jou pragtige 5-ster resensie, Divan! Ons is baie bly om te hoor dat Chanté jou met soveel sagmoedigheid en professionaliteit kon help, en dat jy nou weer kan asemhaal en beter slaap. Dit beteken baie vir ons om te weet dat ons ’n verskil kon maak, veral in jou eie huistaal. Dankie dat jy AfriSkuld vertrou het, ons waardeer jou terugvoer opreg. Vriendelike groete,
 Die AfriSkuld Span