RD
Roderic D

1 reviews | Active since Sept 2020

17 Dec 2024, 10:02

Goeie kliëntediens in my taal

Goeie kliëntediens in my taal. Maklike proses. Duidelik uiteengesit. Deursigtige skuldhersiening.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply17 Dec 2024, 10:06
Official
  Goeie dag, Roderic.

Baie dankie dta u die tyd geneem het om vir ons 'n geoie resensie te los. 

Geseende Feestyd. 
AfriSkuld span.