JJ
Justin J

1 reviews | Active since Jan 2026

29 Jan 2026, 12:17

Goeie dienste

Baie goeie en vinnige diens, baie behulpsaam. Vriendelik met mense

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply29 Jan 2026, 12:19
Official
Hi Justin!!

Baie dankie vir jou 5-ster terugvoer.
Ons waardeer dit opreg. Ons is bly om te hoor dat jy baie goeie, vinnige en vriendelike diens ontvang het. Dankie dat jy AfriSkuld vertrou het!